Ou Kalahari Wysie
Ver in die Noord-Kaapse duineveld waar gemsbokke nog baljaar,
Daar word 'n seun tot 'n vegter wat leer om sy land te bewaar
Selfs deur die snikhete somer en deur die winter kou,
Leer ons en werk ons en veg ons want ons land is ons hoogste trou.
Ver in die Noord-Kaapse duineveld weg van die stad se gewoel,
Daar leer die manne van 8 SAI te streef na die hoogste doel,
Onder die vry-bloue hemel en ongerepte natuur,
Toon ons ons ware karakter, wys ons ons krag en vuur.
--------------------------------------------------------------------------
Klik aan die 8 SAI Flash vir die liedjie waaraan ons so gewoond was gedeurende basiese opleiding... |
Click the 8 SAI Flash above for a recording of the 8 SAI anthem we were all so used to singing in basics... | |