|
||||||||||
Sektore - Sectors
Die enigste amptelike Sektore wat diens gedoen het onder SAW was net 3 hoof sektore nl. 10, 20 en 70. Sektor 10 (gestig in 1975)
Area wat gedek is: Ovamboland en die Kaokoland
Hoofkantoor: Oshakati
Sektor 20 (gestig in 1979)
Area wat gedek is: Kavango, Wes Caprivi en Bushmanland
Hoofkantoor: Rundu
Sektor 70 (gestig in 1979)
Area wat gedek is: Kavango, Oos Caprivi
Hoofkantoor: Katima Mulilo
Dan het al die burgermag en kommando elemente wat grens diens gedoen het, onder die verskeie sektore geval. Die ander sektore nl. 30,40,50,60 en 80 het almal onder SWATF geval. Meeste eenhede was infanterie alhoewel daar lugmag en SAGD betrokke was.
|
Sektor 10 HK ---------- Sector 10 HQ
|
Sektor 20 HK ---------- Sector 20 HQ |
Sektor 30 HK ---------- Sector 30 HQ |
Sektor 40 HK ---------- Sector 40 HQ
|
Sektor 50 HK ---------- Sector 50 HQ
|
Sektor 60 HK ---------- Sector 60 HQ |
Sektor 70 HK ---------- Sector 70 HQ |
|
|
||||||||||