|
Esti Parati |
|
Waar die Outenique-berge, troon oor woud en blou-blink meer,
Plant ons nasie weer 'n vesting, langs die spore van weleer.
Hier bou ons talent en gawes wat 'n volk sal weerbaar maak,
Teen bedreiging en gevare, dis ons roeping en ons taak.
Daarom leer en werk en speel ons met die leuse "Wees Gereed"!
Daarom dien ons saam ons nasie met die roepstem "Wees Gereed"!
Dierbaar Kollege waar ons saamwoon, een van strewe, hart en sin,
Tot beskerming van ons burgers, sal ons sterk wees en Oorwin.
Rotsvas en lojaal beloof ons om ons erfgoed te behou,
Met verstand en hart en hande sal ons saam die toekoms bou. |
Where the Outenique mountains tower o'er woods and deep blue sea,
Our country placed a fortress on the tracks of history.
Here we build up gifts and talents to make our people strong.
Against each threat and danger, it's the task for which we long.
Thus we learn and work and play with the motto "Be Prepared"!
Thus we serve our land together with it's call of "Be Prepared"!
Dearest colleagues here together, one in striving and in heart,
As protection for our country, we'll be strong right from the start.
Firm as rock we loyally promise to keep our legacy,
With our minds and hearts and hands, build a future rich and free. |