Home

SADF

SWATF

Rhodesia

SAAF

SA Army

SA Navy

SAMS

SA Elite Forces

SA Chaplain Services

Communism

SA National Colours

SAP

SADF Medals

SADF Sport

SA Military Buildings

SA Roll of Honour

SA Military Academy

Web Forum

SADF Links

SADF Re-enactment

Web Master

Gemeenskapsdiens - Civilian Goodwill

 

Nasionale dienspligtiges van 8 SAI, Upington, geniet 'n vars waatlemoen  op die plaas van Mnr J Eggers van Rooikopeiland toe hulle 'n hele vrag vol waatlemoene gaan haal het wat Mnr Eggers aan die basis geskenk het...

 

Breed glimlag die Nasionale Dienspligtiges van 8 SAI Bataljon, Upington Sondagmiddag toe hulle terug verwelkom is uit die operasionele gebied met heerlike eet en drinkgoed. Hier sny hulle aan 'n koek, een van baie, geskenk deur die gemeenskap van Upington. Op die koek staan: Van links na regs: Sktr A Lilford, Sktr P C Peens, Kpl L C van Skalkwyk, O/Kpl P W G Minnaar en Sktr M J van der Merwe...

 

Ds C F Matthee, kapelaan van 8 SAI Bataljon, Upington, bedank Mev Marie Schonborn van Lemoendraai vir die groot masse tamaties wat sy aan die Dienspligtiges van die Basis geskenk het. Regs van ds Matthee staan Sersant Majoor Wallie Goosen, en heel links is AO1 J J Bronkhorst, RSM van 8 SAI Bataljon  ...

 

Mnr S Strydom, die bestuurder van Barclays Bank, Upington,  en Majoor F J Thirion, by die TV stel wat aan die eenheid geskenk is ...

 

Die susters van 'n plaaslike N G gemeente het bestanddele by besighede gekollekteer en op een dag oor die tien duisend koeksisters gebak...

 

Aan elke kompanie bevelvoerder is sy aandeel oorhandig soos die fotos toon...

 

Elke Dienspligtige het 'n pakkie van twaalf koeksisters gekry...

 

Gemeenskap waardeer 8 SAI...

 

Bedankings en waardeerings...

 

Die sieke in die siekeboeg word altyd onthou...

 

Een van die twintig koue-water apparate en een van die twee ysmasjiene wat deur die Suiderkruisfonds aan 8 SAI oorhandig is. Die koue-water apparaat verskyn links...

 

Die inwoners van Upington se bydraes aan die Suiderkruisfonds deur die jare was 'n groot rede dat Hoofkantoor ingewillig het om 8 SAI vier swembaddens, twintig koue-water apparate en twee ysmasjiene te gee...

 

Maj A Brink en Mnr Flip de Villiers, Vise-voorsitter van die Suiderkruisfondstak...

 

Ds C F Matthee, Kapelaan van 8 SAI Bataljon en voorsitter van die Upingtontak van die Suiderkruisfonds en Maj A W Smit, Adjudant van die Eenheid...

 

Die Nasionale Parkeraad het goedgunstiglig 'n Gemsbok aan 8 SAI geskenk omdat dit die kenteken van die Eenheid is. Die Gemsbok is in die Kalahari Gemsbokpark geskiet en word hier op die bakkie gelaai met die hulp van Mnr Elias le Riche op regs. Die bok is in sy geheel opgestop en word in die Eenheid vertoon...

 

Home

SADF

SWATF

Rhodesia

SAAF

SA Army

SA Navy

SAMS

SA Elite Forces

SA Chaplain Services

Communism

SA National Colours

SAP

SADF Medals

SADF Sport

SA Military Buildings

SA Roll of Honour

SA Military Academy

Web Forum

SADF Links

SADF Re-enactment

Web Master